Half-Blood Prince Countdown





Saturday, 26 July 2008

Die Ooreenkoms Tussen Rugbyspanne!

Die ooreenkoms tussen 'n Bloubul rugby game en 'n blou movie...
Jy weet wat gaan gebeur maar dis nogsteeds lekker om te kyk...


Die ooreenkoms tussen Lions rugby en Brokeback Mountain ......
Daar is op enige gegewe tyd 'n paar gewillige poepolle in die veld


Die ooreenkoms tussen Sharks rugby en Finding Nemo
Jy cheer hom aan maar eintlik net omdat jy hom jammer kry

Die ooreenkoms tussen Cheetah rugby en Eskom
Die ligte werk nie al beweer hulle daar is krag


Die ooreenkoms tussen Stormers rugby en Robbin Eiland
Jy lees so nou en dan van hulle in die geskiedenis boeke


No comments: