Half-Blood Prince Countdown





Wednesday, 16 July 2008

Something Nice......

I love recipies, especially if it's simple and straight forward to make. Well I found just such a recipe in our weekly De Kuile Weekblad.

It's called Aartappelkoekies "Potato cakes"

Jy sal die volgende bestandele benodig:
3 Aartappels
25 ml Koekmeelblom
5 ml Sout
60 ml Gerasperde cheddar kaas
2 Ekstra-groot eiers
180 ml Fyn gedreineerde Tuna

Skil en rasper die 3 aartappels fyn, en meng saam met koekmeelblom, sout, gerasperde cheddarkaas, eiers, en tuna. Geur goed met nog sout en peper na smaak.

Braai groot lepelsvol in heelwat warm olie tot goudbruin aan albei kante en deurgaar.

Dit is heerlik en smaakvol, geniet dit!

1 comment:

russie said...

Ek het gehelp maak, dis is heerlik!