Half-Blood Prince Countdown





Friday, 01 August 2008

In Herinnering....... Zukini


Wow, dis alweer n jaar nadat jy ons verlaat het, die tyd gaan so gou verby! Dit voel soos nou die dag wat ons jou gaan haal het, die klein bondeltjie wit wol, 16 jaar later en jy is nog steeds so liefdevol soos altyd! Ek is bly dat jy die laaste 4 jaar na mamma ons ook moes verlaat het by ons kon gebly het! Ek sal dit nooit verruil vir enige iets!

Dankie vir al jou liefde, ek het altyd geweet jy kon verstaan wat ons se, wens net jy kon antwoord!

Ons mis jou baie................. jou daisies groei al hoog!

1 comment:

Mallemeule said...

Ons kan nie glo 'n jaar is verby...'n harige engeltjie wat soveel vreugdes in almal se lewens gebring het.

Baie liefde
Al 6 van ons xxxxxx