Pietie wil TV koop en soek n remote.
Agent se geen remote is nodig, jy noem net die stasie en hy skakel self oor.
Piete se "CNN" en wragtig dis op die skerm.
Hy se "E-TV" en dis op die skerm.
Hy vra die agent wat kos die TV. Agent se "R120 000,00"
Pietie se "Kaaaaaaaaak" en highlights van die Springbokke se laaste 4 wedstryde kom op!
No comments:
Post a Comment