Half-Blood Prince Countdown





Monday, 18 August 2008

Ontmoet Analene Deyzel

Analene Deyzel is die nuutste aankomeling tot die familie! Sy is vanmiddag 17h30 in Karl Bremer Kospitaal gebore en weeg maar net 3.05 kg. Sy is gesond en ma doen ook baie goed. Baie geluk Andre and Andrea op jul dogter, mag sy net geluk en vreaugde bring! Uitendelik het Aiden sy baba sussie.


1 comment:

Mallemeule said...

Baie baie gluk met jul meisiekind!!
mag sy sommer net baie vreugde en geluk bring!!
lekker speel Ouma!!
xxxx