Half-Blood Prince Countdown





Thursday, 28 August 2008

Waarskuwing!!!!!

Daar is n epos wat tans die rondte doen wat op die oog af vanaf Microsoft kom en gratis opgraderings vir Windows XP en Vista aanbied.  Moet asb nie op die skakel in die epos klik nie! n Trojaanse perd (Trojan Horse - Virus) sal op jou rekenaar gelaai word, wat al jou inligting na wie-weet-waar sal stuur.

No comments: