Half-Blood Prince Countdown





Saturday, 30 August 2008

Springbokke Hoera!

Kan jy dit glo, wonderwerke gebeur nog!
Die Springbokke het behoorlik vir die Ausies ore aangesit met hulle
53/8 oorwinning in die ABSA Stadion in Durban vanmiddag!
Nou is die vraag? Hoekom nou eers?
Hoekom kan ons nou soos die Wereld Beker Span speel wat ons is?
Hoekom? Hoekom? Hoekom?
Baie geluk met julle oorwinning!

No comments: