Half-Blood Prince Countdown





Sunday, 24 August 2008

Die 4 A's...........

Die 4 A's het bietjie kom kuier!

Andre, Andrea, Aiden, en Analene

Ek het darem al bietjie gegroei!

Boetie is mal oor my!


1 comment:

Mallemeule said...

Ek kan nie glo Aidan is so groot nie!!
Kleinding te cute vir woorde!!!
xxxxx