Half-Blood Prince Countdown





Friday, 01 August 2008

Huishoudelike Raadgewings.......... 1948

Blomme vars te hou
Sit n bietjie koeksoda in die ater in die blompotte

Hare te laat groei
Neem 1 eetlepel paraffien, 1 eetlepel brandewyn, en 1 eetlepel kasterolie.Skud alles goed deurmekaar. Vryf eenmaal per week die kopvel goed daarmee in die aand.

Insekte
4 koppies paraffien
40 koppies water
4 pnd. groenseep
Kook die water in n ysterpot, roer die seep in en dan die paraffien. Roer die goed. Spuit lemoenbome en roosplante daarmee, dit sal die insekte doodmaak.

Kopergoed te peots
Kopergoed kan pragtig blink gemaak word as dit

nou en dan met sout en asyn afgevryf word.

Vir deure wat kraak
1. Smeer seep op die skarniere
2. Spuit n bietjie masjienolie op die skarniere

Ronde skouers
Slaap op n volkome plat matras sonder kussings. Dit is n goeie gewoonte om dit aan te kweek. Met volharding sal die ronde skouers verhelp word.

Spaar die deurmat
Skud nooit n deurmat uit nie. Rol dit oop met die regterkant na buite. Herhaal die 2 of 3 maal. Dan kom al die stof daaruit en die hoeke breek nie af nie.

Stopverf
Stopverf wat hard geword het, kan maklik van glas verwyder word sonder skade. Gebruik n warm yster , dan word dit heeltemal sag.

Ou verf te verwyder
Meng 1 pond wassoda, 2 onse kalk en 8 koppies kookwater.
Smeer dit so warm oor die verf.

Roes uit linne te haal
Suurlemoensap met sout sal alle roesvlekke
uit linne en ander goed te haal. Wynsteensuur met water aangemaak is ook goed.

Vir plante
Koffiemoer is goed vir vensterplante;
meng dit met die grondof strooi dit bo-op. 
Dit hou die grond nat.

Sweterige voete
Was die voete elke aand en elke more in pekelwater of in warm water waarin koeksoda geroer is. Poeier die voete met boorsuur. Verwissel die kouse dikwels.

4 comments:

Anonymous said...

Usually I don't read post on blogs, however I would like to say that this write-up very compelled me to check out and do so! Your writing style has been amazed me. Thanks, quite nice article.

my web-site ... Newport Beach catering

Anonymous said...

Hi to every one, the contents present at this web site are actually awesome for people knowledge, well, keep up the nice work fellows.


My page :: video marketing for newbies

Anonymous said...

Please let me know if you're looking for a writer for your weblog. You have some really great articles and I think I would be a good asset. If you ever want to take some of the load off, I'd love to write some content for your blog in exchange for a link back to
mine. Please shoot me an email if interested. Regards!

Here is my website Orange County video production specials

Anonymous said...

What's up colleagues, fastidious article and nice arguments commented here, I am truly enjoying by these.

Review my blog post hello world