Half-Blood Prince Countdown





Thursday, 28 August 2008

Koop Geskenke Deur Die Web!

Die Afrikaanse Nuusagentskap in samewerking met Ontoweb Media en Inligtingsdienste, bring nou vir jou die maklikste manier om vir iemand ‘n groetekaartjie, boek, e-boek of laserskyf (cd) as geskenk te stuur. Sover bekend is dit die eerste webwerf waar jy jou koopmandjie vol items kan laai en elke item na ‘n afsonderlike bestemming kan stuur. Bestel nou jou groetekaartjies, laserskywe, boeke of e-boeke , en stuur dit vir jou pa, ma, boet of sus. Kry meer inligting hieroor op die webwerf by www.afna.co.za. Moet ook nie vergeet nie dat alle items wêreldwyd afgelewer word! Bestel dit deur die Afrikaanse Nuusagentskap se webwerf en laat hulle die res hanteer. Jy sal sommer baie aan tyd en geld bespaar deur jou geskenke via die webwerf aan te koop en te stuur.

Gaan maak regtig n draai op die webwerf, jy sal verbaas wees met hul pryse en produkte! Hoe makliker kan dit nog gemaak word. Ondersteun Afrikaans!!!!

1 comment:

Anonymous said...

[B]NZBsRus.com[/B]
Dont Bother With Laggin Downloads Using NZB Downloads You Can Easily Search Movies, PC Games, MP3s, Applications and Download Them @ Electric Rates

[URL=http://www.nzbsrus.com][B]NZB Search[/B][/URL]