Half-Blood Prince Countdown





Sunday, 07 September 2008

F1 - Let Down!!!!!

Ai tog, wat kan mens nou eitnlik se! Kimi Raikkonen wat 4de weg gespring het, het aan die einde van die 1st rondte voorgeloop! Hy het goed bestuur met Lewis Hamilton kort of sy hakke deur die hele resies. Op die 2de laaste rondte het dit egter begin reen en siende dat nie een van die voorlopers op die reen bande gery het nie, was daar nie veel hoop. Raikkonen het beheer oor sy kar verloop na n draai en is in die muur vas! Hamilton en die res van die groep het maar besluit om dit stadig te vat. Die eind resultaat:

  1.  Hamilton
  2.  Massa
  3.  Heidfeld

No comments: