Half-Blood Prince Countdown





Wednesday, 03 September 2008

My Nuwe Bakkie......

Ek is nou gatvol vir die manier waarop mense in hierdie land van ons bestuur.

Veral vir die manier wat hulle het om op mens se bumper te sit as jy reeds 120km/h ry en jou agter stadige trokke wil indwing want jy is mos nie laat vir ‘n vergadering nie.

Hulle verstaan blykbaar nie vingertaal nie.

Ek wil nou vir my ‘n bakkie gaan koop, en hom bietjie gemodify.


No comments: